Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Uitstekende verwysing in terme van die basiese beginsels, teorie en laboratoriumtegniek wat tradisioneel deel maak van Analitiese Chemie in voorgraadse universiteitstudie.
Boek is in baie goeie toestand. Hier en daar is baie ligte kantlynaantekeninge in potlood. Ligte randskade aan omslag.
Uitgewer : Butterworth
1e Uitgawe, 1982
Taal : Afrikaans
Hardeband : 124 bladsye
Afmetings : 245 x 185 x 15 mm (L x B x D)
Toestand: Gebruik