Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Slapband boekie gedruk in 1950.
Uiters skaars.
Inligting en instruksies vir die bediening van Elektriese Lokomotiewe Metropolitan Vickers Tipe: Klas 1E: nos E1-E95, E98-E122: E139-E190. 1951.
Elke betrokke amptenaar moes 'n erkenningsvorm (voorin boek) teken dat hulle ten volle vertroud is met die inhoud en uitvoering daarvan.
Nog in mooi toestand.111 Bladsye.
Spoorweg, Treine lokomotiewe, Railways SAS&H, SAR