Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die inligtingskandaal wat gemik was op Dr. Connie Mulder heel moontlik oor die bedreiging wat hy geword het vir sommige van die mees twyfelagtige rolspelers in die hoogste eschalon van ons Suid-Afrikaanse politiek insluitende, maar nie beperk tot John Vorster. Dit natuurlik is my persoonlike opinie wat ek glo glad nie te ver verwyderd is van die waarheid nie.
Sluit ook in "Die WARE Inligting-skandaal" deur Eschel Rhoodie, 1 ste Uitgawe, 1984, hardeband. Eschel Rhoodie het gewerk onder Dr. Connie Mulder in daardie periode.
WAAROM MOET U DIE WARE INLIGTING-SKANDAAL LEES?
" Die Ware Inligtingskandaal gaan oor propoganda-oorlog, politieke bedrog, verraad, lafhartigheid, moed en liefde; oor onbedagte en kwaadwillige joernalistiek, die misbruik van regeringsmag en van adminastratiewe terrorisme. Dit is 'n storie van gewetenlose, selfsugtige individue, nie almal politici nie, van buitelandse beleidsrampe en van blinde vertroue en idialisme. Dit is ook 'n verhaal van politieke sluipmoorde en Suid-Afrika se eerste staatsgreep. Dit mag alles na fiksie klink, maar dit is nie so nie"
In goeie kondisie en skaars Africana.