Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Innie Skylte vannie Jirre Griekwapsalms en ander gedigte deur Hans du Plessis
Oorspronklike gedigte gegrond op verskillende vertalings van die Bybel. 1 Kronieke 4:10 lees soos volg:
en goi U se drippels op ons koppe yt.
Gjee ons weidinge meerderder gras
en hou ons tog oener U se vlerkense vas
Keer die beerlou van ons lyfte af weg
en draai tog net onse lewe wee bietjie reg:
Laatie hyl on nie innie nagte so matlike slattie,
ennie trane ons die mirrag skierlik vattie.”
Lapa Uitgewers, 2001 Eerste uitgawe,63p.