This item has closed 2 buyers bought 2 items
View other items offered by Waveren27857

Similar products

Interliniere Bybel Grieks-Afrikaans Nuwe Testament
Sold

Interliniere Bybel Grieks-Afrikaans Nuwe Testament

New 2 were available
R130.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Bob Shop ID
421651763

2012 hardeband met 1384 bladsye nuut en ongelees. R60 posgeld in SA.

Die Interliniere Bybel (Grieks-Afrikaans) , ontsluit die volledige Griekse teks van die Nuwe Testament vir Afrikaanse lesers in 'n unieke formaat. Elke bladsy van die Interliniere Bybel bestaan uit 'n middelblok, met die Direkte Vertaling aan die linkerkant en die 1983-vertaling aan die regterkant. Die middelblok bied: die Griekse teks (Nestle-Aland, 27ste uitgawe); 'n transkripsie van die Griekse woorde om lesers te help met die uitspraak daarvan; en 'n Afrikaanse woord-vir-woord-vertaling van elke Griekse woord. Die 1983-vertaling in die regterkolom help lesers om die woord-vir-woord-vertaling in die middelkolom te vergelyk met hierdie bestaande Bybelvertaling. Die Direkte Vertaling in die linkerkolom is 'n nuwe vertaling, so na moontlik aan die oorspronklike Griekse teks, maar tog verstaanbaar. Die Interliniere Bybel sal lesers bemagtig om self te oordeel oor die akkuraatheid van Bybelvertalings omdat dit aan lesers met min, of selfs geen kennis van Grieks, toegang bied tot die Griekse teks van die Nuwe Testament.