Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
"Intra Muros" bevat nie 'n verdigte storie geskrywe vir tydverdryf nie, maar wel die ware verhaal, hoewel baie beknop, van' n ondervinding gedurende die dae toe die lewe in die weegskaal gehang het tussen die Tyd en die Ewigheid, terwyl die skaal beslis oorgehel het na die kant van die Ewigheid.
123 bl., sagteband
Hierdie item is in uitstekende kondisie.