Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
2011. Sagteband. 157 bladsye. Soos nuut. Minder as 1kg.
In hierdie boek word 'n baie gewilde skrywer se lekkerlees-kortverhale vir die eerste keer byeengebring. Hier is 'n ryke verskeidenheid stories, onder meer oor geleenthede soos Kerfees, Vadersdag, ensovoorts, en liefde - in sy vele fasette uitgebeeld - is die gemene deler. In al die verhale is Irma Joubert se fyn waarnemingsvermoe merkbaar, asook haar intieme kennis van en deernis met haar karaters.