R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Is Dit Net Ek Of Is Als Tos? is die Afrikaanse weergawe van die blitsverkoper Is It Just Me Or Is Everything Kak? wat kla oor allerlei goed wat gewone Suid-Afrikaners 'n akute pyn in die agterstewe gee. Alhoewel die Afrikaanse titel losweg gebaseer is op die suksesvolle Engelse weergawe is die onderwerpe, humor en styl doelbewus aangepas vir die Afrikaanse leser. Meer as 150 aspekte van vandag se lewe loop kwaai deur insluitende die AWB, Blou Bul ondersteuners, call centres, Eskom, gholf op TV, lapswaaiers, Oppikoppi boneheads, Saffas, Star Wars junkies, Telkom, Joost van der Westhuizen, Vereeniging, witmense met dreadlocks en talle ander.