Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
All Books are second hand
Cool beteken om te weet hoe om in bepaalde situasies op te tree, wat om waarnatoe aan te trek, wat en hoe om iets te sĂȘ of wanneer om eerder stil te bly. Die kennis en aanvoeling is 'n veiligheidsnet. Jy kan met selfvertroue hoog swaai van sweefstok tot sweefstok.