Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Perskor, 1988 eerste druk. Hardeband met stofomslag, 263 bladsye. A4 grootte. Goeie toestand. Die stofomslag is aan die hardeband geheg met kleefband - dit toon tekens van gebruik en het effens kleur verloor teen die rugkant. Kodes en stempels binne-in. Die eerste paar bladsye het 'n roesmerkie aan die bokant waar 'n skuifspeld was. Posgeld na enige plek in SA is R40.