Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Isabella durf saam met Gideon die harde mynwereld van die Noord-Kaap aan. Na haar dogter se geboorte ruk die lewe haar voete onder haar uit en sy bevind haar in 'n ondenkbare situasie. Versoening kom op onverwagte wyses: sy vind haar kopdokter in die suidoos op Bloubergstrand. ?Isabella ?is 'n deurdagte verkenning van 'n ongewone moederskap.
TITLE: Isabella
AUTHOR: Mariel le Roux
SKU: 9780624081371
PUBLISHER: Tafelberg Publishers Ltd
DATE PUBLISHED: 01/03/2017
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 304
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 152 mm x 234 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr