Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Isinye die grootmaak-kind is 'n township-verhaal wat slaag om komplekse kwessies soos kinderregte en aanneming aan te spreek en terselfdertyd 'n lekkerlees-storie te wees. Isinye is haar antie Thandiwe en oom Siyolo se eie grootmaak-kind. Maar dan daag haar regte ma uit die bloute op en vat Isinye saam met haar na die plakkerskamp waar sy bly.
TITLE: Isinye Die Grootmaak-kind
AUTHOR: GROBLER,M
SKU: 9780624036159
PUBLISHER: Tafelberg Publishers Ltd
DATE PUBLISHED: 01/11/1997
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 62
BINDING: Book
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 213 mm x 15 mm
WEIGHT: 115 gr