R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Tafelberg, 2020, Groot Formaat Sagteband - Reissketse - 312 pp.
André Pretorius is verlei deur Italie toe 'n Romeinse meisie hom in 1992 op 'n warrelwindtoer deur Rome geneem het. Vier jaar later het hy die land deurkruis met 'n universiteitsvriend, 'n rugsak en 'n tweemantent. Sedertien het hy teruggekeer op die spore van komponiste, kunstenaars en selfs Afrikaanse digters.
In Italiaanse intermezzi bring hy die leser van aangesig tot aangesig met die vele gedaantes van hierdie land vol skoonheid en teenstrydigheid. Hy swig voor die wondere van die menslike gees in Rome en Venesie, maar hy verdwaal ook langs die agterpaadjies van Sicilie en die Abruzzi. Hy proe smake - balsemiek, Parmaham - uit die hande van die wat hierdie sakramente van lewe vir hulleself gemaak het. Hy bejeen heiliges en pouse eers met verwarring en dan met ontsag vir hul heerskappy van die Italiaanse wese.
Oor die jare verander sy reisgenote - van daardie universiteitsvriend tot sy verloofde en uiteindelik sy kleuterseuntjie - en elke keer is sy blik anders. Uiteindelik staan hy saam met die leser verwonder oor 'n aangrypende land met dikwels verrassende eggo's van sy eie Afrikaanse wortels.
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.