Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
BOME VAN DIE NASIONALE KRUGERWILDTUIN Deel II deur P van Wyk Hardeband met omslag = 274x224 mm – Perskor 1974 Eerste Uitgawe 597 bladsye – indeks ingesluit – kleurfotos – s/w kaarttekeninge. Baie goeie toestand; geringe rakskade; ouderdomsverkleuring; effense buig in voorste band. Omslag: Goeie toestand; effens gevryf; geringe rakskade; 25mm toe skeur o/l/voorblad; rakskade aan b/o/rug. |