Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n besondere "Biddende Hande" uit 'n harde soort hout gekerf wat ongeveer 140 mm hoog staan. Die Psalms en Gesange boekie is met leer oorgetrek. Datum van druk onbekend maar 'n inskrywing gedateer 1928 verskyn voor in. Ongelukkig het een seksie losgetrek met skade aan die bladsye (sien fotos). Posgeld R 25.