Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1958-1958 stel van drie dele- - almal hardeband , geen stofomslag , die hardeband het enkele klein merkies, daar is potlood merkies en aantekeninge is al 3 die dele en daar is ENKELE penmerkies, in deel 3 het bladsy 65 n skeur in wat deur die vorige eienaar met sellotape geplak is - ongelukkig tot in die teks, die binding is goed en daar is geen bladsye weg nie -hierdie is n swaar stel en die versending in die RSA is R80- geen oorsese versending