MINNAARS VAN SOTSJI DEUR HEINZ KONSALIK
Check my rate
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
MINNAARS VAN SOTSJI DEUR HEINZ KONSALIK Eerste uitgawe
Heinz Konsalik se roman span oor twee werelde: Rusland en Duitsland. Dit is die verhaal van ’n jong Duitse geneesheer, dr. Irene Walther, wat ’n aantreklike Russiese ingenieur ontmoet, en hul beproewings wat verraad, internasionale spioenasie, moord en ’n bom wat die hele wêreld
Toestand: haredeband, stofomslag,, baie goed, effense vergeeling van bladsye weens ouderdom.
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS MAANDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R52 per 1 kg boeke en slegs R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.
BESPAAR OP POSGELD DEUR MEER AS EEN EEN BOEK TE BESTEL!