Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Al drie dele van die Bybel met verklarende aantekeninge.
Uitgegee deur die Verenigde Protestantse Uitgewers in Kaapstad, 1958-1959.
Al drie boeke is in baie mooi toestand met net 'n kort geskenkinskripsie aan die voorste skutblad van volumes 1 & 2, gedateer uit die jaar van uitgawe.