This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

THE ARDEN SHAKESPEARE KING HENRY IV PART 1
Secondhand
R60.00
Free shipping
Working With Texts - A Core Introduction to Language Analysis (Paperback, 3rd Revised)
Secondhand
R967.00
AFRIKAANSE LITERATUURGESKEIDENIS deur Dr. G DEKKER 1937 ( Afrikaans Literatuur geskiedenis )
Secondhand
R120.00
The Other Side: Behind the News 1 - Tyson, Harvey
New
R369.00
Groot verseboek 2008: Deel 1 (Afrikaans, Paperback) Groot verseboek 2008: Deel 1 (Afrikaans, Paperback) Groot verseboek 2008: Deel 1 (Afrikaans, Paperback)
Groot verseboek 2008: Deel 1 (Afrikaans, Paperback) Groot verseboek 2008: Deel 1 (Afrikaans, Paperback) Groot verseboek 2008: Deel 1 (Afrikaans, Paperback)
Sold

Groot verseboek 2008: Deel 1 (Afrikaans, Paperback)

New 10 were available
R272.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
NKVK-42-GA50
Bob Shop ID
475829968
Groot verseboek 2008: Deel 1 (Afrikaans, Paperback) picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days



Groot verseboek is nou nie net geplaas binne die konteks van 'n nuwe tyd en 'n nuwe eeu nie, maar ook verrassend nuut verpak. Hierdie bloemlesing in drie dele, die omvattendste wat nog ooit oor en uit die Afrikaanse poesie saamgestel is, gee 'n indruk van die omvang en verskeidenheid, die rykdom, die energie, die oorspronklikheid en tradisiebewustheid van die Afrikaanse digkuns. Self se Brink: "Agter alle redes en interpretasies, motiverings en verklarings, is daar uiteindelik net een dryfkrag agter hierdie hele onderneming, en dit is dat die samestelling van hierdie bloemlesing vir my 'n liefdesverklaring aan die Afrikaanse poesie is. En soos enige mens of voorwerp van mens se liefde, is hierdie poesie veelduidig vol eindelose verskeidenheid: hetsy hartbeeshuis of woonstel, skakelhuis of herehuis, hierdie huis van ons poesie het vele wonings." Die eerste deel van die nuwe Groot Verseboek is getuie van 'n avontuur wat maar min in die letterkunde aangetref word: die groei van 'n digkuns, binne enkele dekades, vanuit 'n beskeie, naiewe, amper primitiewe begin tot 'n poesie wat hom nerens in die wereld hoef te skaam nie. Die tweede deel van Groot Verseboek stel 'n slagorde van gedugte vrouefigure op: Ina Rousseau Ingrid Jonker Wilma Stockenstrom Antjie Krog ... naas van die grootste manlike digters in Afrikaans: Adam Small Peter Blum Breyten Breytenbach ... In die derde deel van Groot Verseboek blom die nuutste Afrikaanse poesie in 'n verbysterende verskeidenheid vanaf T. T. Cloete tot die nuutste swart en bruin en wit stemme, in 'n hoogbloei van poesie oor alles van geweld tot deernis, liefde tot vrees, aarde en drome deel van 'n wonder waarvan die einde nog lank nie in sig is nie.

Features

SummaryGroot verseboek is nou nie net geplaas binne die konteks van 'n nuwe tyd en 'n nuwe eeu nie, maar ook verrassend nuut verpak.
AuthorAndre P. Brink
PublisherTafelberg Publishers Ltd
Release date20090202
Pages391
ISBN0-624-04589-7
ISBN 13978-0-624-04589-2
Groot verseboek 2008: Deel 1 (Afrikaans, Paperback) Picture 1Groot verseboek 2008: Deel 1 (Afrikaans, Paperback) Picture 2

Recently viewed

See more
Npn to220 bce 5000hfe 100v 5a npn darlington 2sd1128
New
R27.63
34% OFF
Bee You 325ml Inspirational Mug in Gift Box
New
R145.00 R220.00
GOLD KEY COMICS - THE JUNGLE TWINS - NO. 11 - 1974
Secondhand
R60.90
GB 1985 European Music Year: British Composers FDC
Secondhand
R9.00 No bids