This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

Om Beter Te Kan Moor (Afrikaans, Paperback)
Sold

Om Beter Te Kan Moor (Afrikaans, Paperback)

New 10 were available
Indicative market price: R300.00
R240.00
20% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
KBYT-7069-G910
Bob Shop ID
553230059
Om Beter Te Kan Moor (Afrikaans, Paperback) picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched in 5 - 10 working days



Meer as vyf jaar gelede het die gevaarlike David Francke uit aanhouding ontsnap en na Botswana gevlug. Vir sy ma, Klara, troos die hoop dat hy waarskynlik teen die tyd al dood is haar waar sy in Amerika woon. Maar dan is daar 'n oproep uit Suid-Afrika wat die mat onder Klara se voete uitruk. Kan dit wees dat haar wreedaard van 'n seun 'n halfbroer het waarvan sy nie geweet het nie?

Wanneer die lyk van 'n jong vrou langs die see by Strand gevind word, begin kaptein Beyers van der Rheede en sy span onmiddellik na haar moordenaar soek. Maar toe dogtertjies begin verdwyn, is dit duidelik dat hulle nie hier met 'n groentjie te doen het nie. Is dit dieselfde moordenaar?

Op Coetzersdal word kaptein Andre Coghran deur die spoke van die verlede gery. Ook h ontvang 'n vreemde oproep. Gaan hy uiteindelik vir David vastrek?

Tussendeur op Gordonsbaai kan die jong musikant, Katherina, nie besluit hoekom die aantreklike nutsman, Hechter Stander, se attensies haar kriewelrig maak nie.

Features

SummaryMeer as vyf jaar gelede het die gevaarlike David Francke uit aanhouding ontsnap en na Botswana gevlug. Vir sy ma, Klara, troos die hoop dat hy waarskynlik teen die tyd al dood is haar waar sy in Amerika woon...
AuthorChristelle van Rooyen-Wessels
PublisherPenguin Books (SA) (Pty) Ltd
Release date20220411
Pages336
ISBN1-4859-0471-4
ISBN 13978-1-4859-0471-7

Recently viewed

See more