Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die agt stukke wat in Voort met die spel opgeneem is, dek ongeveer vyf-en-veertig jaar (1945-1989) van Afrikaanse eenakterkuns en kan as verteenwoordigend beskou word van die kunssoort en sy ontwikkeling gedurende dié periode. Dié bundel lewer beslis n sinvolle bydrae tot die studie van en waardering vir die korter Afrikaanse dramakuns.
INHOUD: WA de Klerk - Volmaakte huwelik, Uys Krige - Alle paaie lei na Rome, Andre P Brink - Die Tas, Ingrid Jonker - Seun na my hart, Morkel van Tonder - Sewe Stasies, Louis de Villiers - Wit leuens, Hennie Aucamp - Solderkamer, AS van Straten - Fynproewer.
2008 Human & Rossouw sagteband in beskermer, goed gebind skoon wit bladsye, paar potloodmerkies 144 bladsye.