Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Speel Leer Slim is 'n gids om te help om 'n kind se liggaam, hart en verstand met weldeurdagte ingryping te help vorm. Dit bevat hope idees vir eenvoudige speletjies om komplekse vaardighede te ontwikkel.
Sagteband
188 bladsye
Boek is in 'n uitstekende toestand