Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Lees is pret saam met Krok en Dil! Die prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.
Leer die ou-klank in Ek hou van blou:
Dil hou van blou.
Hy plant blou blomme.
Hy gee al sy ou klere weg.
Hy verf sy huis blou.
Maar iets is fout ....