Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
J. C. Kannemeyer, Langenhoven: 'n Lewe. Cape Town: Tafelberg, 1995.
Hard cover, dustwrapper, 728 pages, plates.
Good condition.
'Net in "buitengewone omstandighede", so het Langenhoven in sy testament bepaal, mag iets uit sy private briewe gepubliseer word. In die huidige situasie van Afrikaans, Langenhoven se "perel van grote waarde", het sy kleinseun now die buitengewone omstandighede gesien wat hom laat besluit het om die gebruik van die briewe en ander geslote materiaal vir 'n biografie van sy oupa te magtig.'