J.C. Steyn en Afrikaans - n Viering

J.C. Steyn en Afrikaans - n Viering

Secondhand 1 available
R200.00
Want to pay less?
Shipping
Free shipping is available from Simunye books for all orders above R3,000.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R3,000.00 from Simunye books
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 1 business day. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
9781928424321
Bob Shop ID
654838476
Met J.C. Steyn en Afrikaans - 'n viering huldig 'n aantal bekende (Afrikaanse) taal- en letterkundiges en digters vir J.C. (Jaap) Steyn aan die begin van die negende dekade van sy lewe, maar ook die taal wat hy met sy lewenswerk gedien het. In veral die vakkundige bydraes word sy akademiese werk - as taalkundige, taalhistorikus, biograaf, digter en kreatiewe skrywer - belig. Die afwisseling van taalkundige, letterkundige en skeppende bydraes wil iets weergee van die verskeidenheid van Jaap Steyn se lewenswerk. Die briefwisseling tussen Steyn en prof. Elize Botha (1973 tot 1991) is die enigste plek waar Steyn self uitvoerig aan die woord gestel word. Dit betref 'n tydperk waarin van sy belangrikste werksaamhede as kreatiewe skrywer plaasgevind het. Steyn se briewe getuig van sy gebruiklike deeglikheid, maar ook van sy eiesoortige taalvernuf, persoonlike nederigheid en oopheid vir kritiek. In baie van die skeppende bydraes word juis op hierdie persoonlikheidseienskappe gefokus en op die onvermydelike sloping wat die ouderdom meebring. Dit is opvallend dat baie van die taalkundige bydraes aspekte belig waaroor Steyn self uitvoerig gepubliseer het en soos 'n goue draad loop deur sy taalkundige werk: die geskiedenis van Standaardafrikaans en die stryd om die erkenning van Afrikaans as selfstandige, amptelik erkende, en deeglik gestandaardiseerde taal, asook die fokus op identiteit, taalverandering en taalhouding. In letterkundige bydraes weer is dit opvallend hoeveel daarvan konsentreer op die "grens-gegewe": selfdoding, die periferale situasie van homoseksuele en bejaardes, die komplekse verhouding tussen outeur en karakter in die biografie, kultuurgrensoorskrydings en grensdeurbreking op die terreine van die narratologie en genre.
Add to cart

Recently viewed

See more
67% OFF
1pc Mixed Color 1 For Samsung Galaxy A13 5G Phone Cases
New
R184.00 R553.00
anais
Secondhand
R25.00
A Flock of Seagulls : 20 Classics of the 80s : CD
Refurbished
R285.00 No bids
Xiaomi Multifunctional Flash Light
New
R1,419.00

Similar products

Kommunikeer in Afrikaans, Standerd 6, Afrikaans Tweede Taal - C.J. van der Merwe en andere
Secondhand
R90.00
Tuiste in eie taal: Die Behoud en Bestaan van Afrikaans -- J. C. Steyn
Secondhand
R56.00
Die opkoms van Afrikaans as Kultuurtaal - G.S.en P.J. Nienaber
New
R80.00
n Ondersoek na die Oorsprong en Betekenis van Suid-Afrikaanse Berg- en Riviername | E. J. Du Plessis
Secondhand
R300.00