| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |


| TITEL | TOTIUS - VERSAMELDE WERKE (11 volumes). Eeufees uitgawe 1977. |
| SKRYWER | Prof Hertzog Venter (Redakteur) |
| UITGEWER EN AANTAL BLADSYE | Tafelberg. 6206 bladsye (totaal van 11 volumes) |
| GROOTTE / TIPE | 22 x 14 cm. Elke volume hardeband met stofomslag. |
| UITGAWE / DATUM | Eeufees uitgawe (1977). Verwys na die 100 ste jaar na die geboorte van Totius (Gebore 1877) |
| ILLUSTRASIES | Illustrasies op die agterkant van elke stofomslag. |
| TOESTAND | Die stel is volledig en in baie goeie toestand. Lyk asof die volumes nooit oopgemaak is nie. |
| NOTAS | 'n Pragtige volledige stel vir die boekrak en 'n belanrike stel vir naslaandoeleindes vir elke Afrikaner. |

AANSTUURKOSTE VAN HIERDIE ITEM R125 IN SUID - AFRIKA PER POSKANTOOR PAKKETPOS MET NASPOORNOMMER. KAN OOK PER DEUR-TOT-DEUR KOERIER GESTUUR WORD NA DIE MEESTE GEBIEDE IN SUID - AFRIKA TEEN 'N BAIE REDELIKE KOSTE. OORSESE PAKKETPOS: POSKANTOOR KOSTE PLUS 20% VERPAKKINGSKOSTE. DIE PRESIESE AANSTUURKOSTE SAL VERSKAF WORD SODRA DIT BEKEND IS HOEVEEL ITEMS 'N KOPER OP DIE VEILING GEKOOP HET. |






