Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
J. Haasbroek, Die Rol van die Engelse Gemeenskap in die Oranje-Vrystaat, 1848-1859
Hoofstukke sluit in: Engelse Optrede teen die Ontruiming van die Oranjerivier-Soewereiniteit, Die Engelse en die Bantoe-Vraagstuk, Die Engelse en die Cox-Moordsaak, Die Engelse se Verdeelde Lojaliteit tussen Brittanje en die Vrystaat en Die Bydrae van die Engelse op die Kulturele Gebied.
Bloemfontein: Memoirs van die Nasionale Museum, Volume 15 (Desember 1980). Papieromslae, 188 bladsye, verskeie illustrasies, register.
Toestand: Baie goed met geringe rakverwering en buigmerkies by die hoeke.