This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27948

Similar products

J von Moltke. VELDSMANNE. Verdere jagavonture van die Angola-Boere J von Moltke. VELDSMANNE. Verdere jagavonture van die Angola-Boere
J von Moltke. VELDSMANNE. Verdere jagavonture van die Angola-Boere J von Moltke. VELDSMANNE. Verdere jagavonture van die Angola-Boere
Sold

J von Moltke. VELDSMANNE. Verdere jagavonture van die Angola-Boere

Secondhand 1 was available
R400.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
319431989

Eerste uitgawe hardeband met 368 bladsye in mooi toestand. Stofjas is n kleurkopie. R50 posgeld in SA.

Die Angola-Boere was afstammelinge van die Dorslandtrekkers wat vir sewe jaar deur woeste en onbekende lande moes swerf voordat hulle die “beloofde land” bereik het. In Angola was hulle enigste bronne van bestaan, behalwe boerdery, jag en transportry – en af en toe ’n kansie om as vrywilligers op een of ander ekspedisie teen opstandige swart stamme krygsdiens te doen.

In Veldsmanne vertel die ou Boerepioniers op hulle eie, ongekunstelde manier hoe hulle in Angola geleef het en die land help tem het en van hulle jagvernuf en krygsvernuf. Willie Meester vertel van die kaalvoetjagter Larssen, die jagkonings van die Shimborro, die kwaai olifant van Catengue, petaljes met seekoeie, leeujag en slawerny in Angola. Oom Willem Grobler, ’n afstammeling van die Voortrekkers, vertel van oom Paul Venter en sy viool en die veldtogte teen Maranga, Ndoendoema en Huambo. Oom Peet vd Merwe vertel weer van die Vlug- en Wenekspedisie (1906-7).

Customer ratings: 1 ratings

After requesting to pay R50 for shipping, (which was probably my fault, I should have paid it from the start). 2 weeks later, I still did not receive
22 Jan 2018