This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View other items offered by Waveren27531

Similar products

Die Verhaal van die Mensdom by Fry H J van Aswegen & Others
Secondhand
R275.00
Die Bannelinge - Anglo-Boereoorlog Boere Krygsgevangenes 1899-1902 - Van Schoor
Secondhand
R150.00
CHADWICK, W.S. - Bosreuse : Jagavonture in Afrika - (Hardeband)
Secondhand
R50.00
Jagavonture - Ben Schoeman
Secondhand
R80.00
J von Moltke. VELDSMANNE. Verdere jagavonture van die Angola-Boere J von Moltke. VELDSMANNE. Verdere jagavonture van die Angola-Boere J von Moltke. VELDSMANNE. Verdere jagavonture van die Angola-Boere J von Moltke. VELDSMANNE. Verdere jagavonture van die Angola-Boere
J von Moltke. VELDSMANNE. Verdere jagavonture van die Angola-Boere J von Moltke. VELDSMANNE. Verdere jagavonture van die Angola-Boere J von Moltke. VELDSMANNE. Verdere jagavonture van die Angola-Boere J von Moltke. VELDSMANNE. Verdere jagavonture van die Angola-Boere
Closed

J von Moltke. VELDSMANNE. Verdere jagavonture van die Angola-Boere

Secondhand 1 was available
R530.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
641066783

Eerste uitgawe hardeband 1958 met 368 bladsye in goeie tweedehandse toestand. Stofjas is n kleurkopie.

Die Angola-Boere was afstammelinge van die Dorslandtrekkers wat vir sewe jaar deur woeste en onbekende lande moes swerf voordat hulle die beloofde land bereik het. In Angola was hulle enigste bronne van bestaan, behalwe boerdery, jag en transportry en af en toe n kansie om as vrywilligers op een of ander ekspedisie teen opstandige swart stamme krygsdiens te doen.

In Veldsmanne vertel die ou Boerepioniers op hulle eie, ongekunstelde manier hoe hulle in Angola geleef het en die land help tem het en van hulle jagvernuf en krygsvernuf. Willie Meester vertel van die kaalvoetjagter Larssen, die jagkonings van die Shimborro, die kwaai olifant van Catengue, petaljes met seekoeie, leeujag en slawerny in Angola. Oom Willem Grobler, n afstammeling van die Voortrekkers, vertel van oom Paul Venter en sy viool en die veldtogte teen Maranga, Ndoendoema en Huambo. Oom Peet vd Merwe vertel weer van die Vlug- en Wenekspedisie (1906-7).

Recently viewed

See more
15% OFF
Casio G-Shock || FULL METAL GM-B2100GD-9ADR
New
R16,999.00 R19,999.00
Bounce BO-1006-RD Beat Series Red Earphones
New
R145.05
Gift Card
New
R100.00
FUSE AUTOMOTIVE BLADE 30A GREEN AMT30
New
R20.81