J von Moltke. VELDSMANNE. Verdere jagavonture van die Angola-Boere J von Moltke. VELDSMANNE. Verdere jagavonture van die Angola-Boere J von Moltke. VELDSMANNE. Verdere jagavonture van die Angola-Boere J von Moltke. VELDSMANNE. Verdere jagavonture van die Angola-Boere J von Moltke. VELDSMANNE. Verdere jagavonture van die Angola-Boere
J von Moltke. VELDSMANNE. Verdere jagavonture van die Angola-Boere J von Moltke. VELDSMANNE. Verdere jagavonture van die Angola-Boere J von Moltke. VELDSMANNE. Verdere jagavonture van die Angola-Boere J von Moltke. VELDSMANNE. Verdere jagavonture van die Angola-Boere J von Moltke. VELDSMANNE. Verdere jagavonture van die Angola-Boere

J von Moltke. VELDSMANNE. Verdere jagavonture van die Angola-Boere

Secondhand 1 available
R560.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
652146157

Eerste uitgawe hardeband 1958 met 368 bladsye in goeie toestand. Naam in ink voorin. Stofjas het merkie of twee rondom sye..

Die Angola-Boere was afstammelinge van die Dorslandtrekkers wat vir sewe jaar deur woeste en onbekende lande moes swerf voordat hulle die beloofde land bereik het. In Angola was hulle enigste bronne van bestaan, behalwe boerdery, jag en transportry en af en toe n kansie om as vrywilligers op een of ander ekspedisie teen opstandige swart stamme krygsdiens te doen.

In Veldsmanne vertel die ou Boerepioniers op hulle eie, ongekunstelde manier hoe hulle in Angola geleef het en die land help tem het en van hulle jagvernuf en krygsvernuf. Willie Meester vertel van die kaalvoetjagter Larssen, die jagkonings van die Shimborro, die kwaai olifant van Catengue, petaljes met seekoeie, leeujag en slawerny in Angola. Oom Willem Grobler, n afstammeling van die Voortrekkers, vertel van oom Paul Venter en sy viool en die veldtogte teen Maranga, Ndoendoema en Huambo. Oom Peet vd Merwe vertel weer van die Vlug- en Wenekspedisie (1906-7).

Add to cart

Recently viewed

See more
64% OFF
Door Hanging Clothes Organizer - Wall Mounted With 3 Pockets
New
R98.00 R275.00
25 Grids Wooden Box Bottles Container Storage for Essential Oil Jewelry
New
R835.00
Small Chrome Plated Serving Dish
Secondhand
R60.00
1Ps Golden For Samsung Samsung Galaxy S23 Phone Cases
New
R362.00 No bids

Similar products

Rowerjagters van Niemandsland - Von Moltke
Secondhand
R75.00
VERDER AS VRYHEID - DIE ORANIA BEWEGING EN DIE TOEKOMS VAN ONS MENSE - CAREL BOSHOFF (2015)
Secondhand
R200.00
TREK VERDER- P J MEYER
Secondhand
R50.00
Met die Boere in die Veld. Die Ervarings van die Skryfster. 1945.
Secondhand
R500.00