Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1958 (EERSTE UITGAWE??) hardeband met stofomslag 368 bladsye, die stofomslag is redelik verweerd - paar merkies en skeurtjies met papierverlies, die hardeband het n paar merkies- sien foto onder,naam voor in boek, bladsye is liggies vergeel en daar is een of twee vlekkies in die boek,die teks is skoon en die binding goed- hou asb in gedagte dat die boek al redelik oud is -GEEN oorsese versending