Jaarringe -- Henriette Grové

Secondhand
1 available
R49.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Monday, 27 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 6 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
614434108

Toestand : Goed.

Vyfde druk, Tafelberg, 1978, Hardeband met omslag in plastiek - Kortverhale - 163pp. Twaalf kortverhale. " Jaarringe kan beskou word as n hoogtepunt in haar oeuvre. Die belangrikste motief wat die verhale aanmekaar koppel, is inisiasie in die lewe en ontnugtering daarmee. Deur die verhale in bekende milieus soos die platteland of plaaswêreld te laat afspeel, word die romantiek en illusie daaraan verbonde oopgeskryf, sodat die harde werklikheid deurbreek. Temas wat behandel word sluit in die verlange na ver plekke of n beter lewe en baie speel af in n landelike omgewing, maar dan nie n idilliese een nie. Die skrywer slaag daarin om in n sober maar tog treffende styl die verhale op te bou tot n katarsis aan die einde. Baie van die verhale word aangebied uit die oogpunt van n kind of naïewe verteller, maar behandel dan tog n onderwerp wat veel wyer implikasies het as wat die verteller besef. Sodoende word n boeiende diskrepansie verkry tussen die beperkte perspektief van die verteller en die wyer perspektief van die ingeligte leser. Die C.N.A.-prys in 1966 en die W.A. Hofmeyr-prys in 1967 word toegeken aan Jaarringe. Op 7 Mei 1967 berig die Sondagkoerant Die Beeld dat hy gesaghebbend verneem het dat Jaarringe ook met die Hertzogprys bekroon sal word. Die volgende Sondag berig Die Beeld egter dat die lede van die letterkundige kommissie (Elize Botha, Gerrit Dekker en TT Cloete) nie met mekaar kon saamstem nie. Elize Botha en TT. Cloete was glo ten gunste van n toekenning aan Grové, maar Gerrit Dekker het nie saamgestem nie, hoewel hy geen ander boek genoem het nie. So gebeur dit dan dat in n tyd van fenomenale opbloei in die Afrikaanse prosa en terwyl daar vele werke van gehalte gelewer word, geen toekenning vir prosa gemaak word nie." - Wikipedia
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

More from this seller

View all
My Favourite Ingredients -- Skye Gyngell
R57
Swart swaan -- Wilken Calitz
R59
Dagboek van een manny -- Holly Peterson
R38
Dagboek Van `n Soldaat -- N. P. van Wyk Louw
R45
Add to cart

Recently viewed

See more
R30 shipping
38% OFF
Skins SA Gloss Self-Healing Screen Skin (2x Pack) - Apple iPhone 12 Pro
R249 R400
Brilliant Stress Management How to Manage Stress in Any Situation Mike Clayton
R60
R30 shipping
Vintage Chubby Black Pig Piggybank Moneybox *
R255
Custom Made Glitter and Resin Gel Pen
R60

Similar products

jaarringe 12 kortverhale deur Henriette Grove 1969
R50
R30 shipping
54% OFF
Die Glasdeur - Henriette Grove
R120 R260
Die goeie jaar - Henriette Grove
R25
Henriette Grove
R30