Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Nie vir sensitiewe taalgebruikers nie.
Jack Parow vertel van sy lewe en al sy wilde, mal avonture, familie, vertonings in kru taal en reguit. Fotos in swart en wit, van sy lewe as 'n rapper. Lirieke van se treffers ingesluit. |
Jaar | 2015 (1ste druk) |
Uitgewer | Penguin books |
Bladsye | 240 |
Toestand | Sagteband, goeie toestand, skoon. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgensgewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jouversending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkelvir nog wonderlike items.
Skakelna my winkel: