Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Die verhaal van twee liefdes, of dalk van drie. Dit is werklikheidsfiksie waarin duiselingwekkende geheime van die donker continent aan die lig kom. Maar dit is ook die storie van 'n groepie mense in wie se lewens waarheid en ontnugtering, adel en boodsheid, krag en berou eindelik hul beslag kry. |
Jaar | 2001 (Eerste uitgawe) |
Uitgewer | Tafelberg-Uitgewers |
Bladsye | 175 |
Toestand | Sagteband, rakslytasie, vlek op p. 37, goeie toestand. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgensgewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jouversending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkelvir nog wonderlike items.
Skakelna my winkel: