| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Jacques P. Malan (red.), Suid-Afrikaanse Musiekensiklopedie (SAME), Deel II: E-I
Oxford University Press, 1982. Hardeband met stofjas in beskermende plastiek, 517 bladsye, kaarte, illustrasies.
Goeie toestand met bietjie verwering op die buiteblad. Intern skoon en netjies. Stofjas is ietwat verweer met klein skeurtjies en stukkies verlies aan die bo- en onderkant wat aan die binnekant versterk is met een of ander soort 'tape'. Die teksblok is ietwat skeef.