Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hardcover cloth bound published by AA Balkema
Ex Libris and has inscription on front page
Afrikaans
n Middeleeuse Bybelprente, waar die geboorte van Christus in die stal van Bethlehem die sentrale motief is, word dikwels in die een hoek van n skildery n eselskop en in n ander hoek die kop van n koei ingelas, terwyl ver op die agtergrond n Europese stad met sy huise en toringpunte gesien kan word. Hierdie metode die gedeeltelike verontagsaming van die realiteit om eerder n naïef beleefde idee te beklemtoon het geskik gelyk vir die weergawes van eie jeugherinnerings en godsdienstige belewings rondom twee eseltjies as sentrale figure.