Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1973 Eerste uitgawe, eerste druk in hardeband met stofomslag. Vorige eienaar se naam verskyn voorin. Verder mooi skoon. Stofjas nog goed behalwe vir klein skeurtjies aan die bokant.
Mooi toestand.
Hierdie skaars boek is 'n jag verhaal deur 'n eertydse Minister van Vervoer ook bekend in die Volksmond as Ben Wielietjies.