Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Dis Lente. Boel pas die trop koeie op. Skielik hoor hy 'n vreemde geloei. Die plaasdiere het 'n klein bosvarkie alleen tussen die lang gras gevind. Hy het van sy mamma en boeties weggedwaal toe hy van die jagter gevlug het. Almal help om na die stroper en die bosvark-mamma te soek ...
TITLE: Jag die jagter: Boek 10
AUTHOR: Isabella Camino
SKU: 9781920660093
PUBLISHER: Fantasi Books (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 01/07/2015
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 16
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 190 mm x 250 mm x 15 mm
WEIGHT: 80 gr