Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1943(lyk soos n eerste uitgawe?) hardeband met stofomslag 295 bladsye, die stofomslag is VERWEER- lyk nie so op die foto nie maar is wel verweer, die hardebandi is goed maar het n klein vlekkie aan die onderkant - sien foto onder, naam en adres voor in boek, bladsye is vergeel en daar is n paar vlekkies weens ouderdom, die teks is skoon en die binding goed- geen oorsese versending