R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 2 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
SIGNED, Published by Protea Boekhuis, 2014, softcover, large format, Afrikaans text, colour illustrations, 180 pages, condition: as new.
Die bekende dierkundige Fritz Eloff se bemoeienis met die Kalaharileeu het reeds in 1958 begin toe hy een aand teen sononder die koninklike brul van 'n leeu tussen die rooi duine hoor opklink het. In toeganklike taal word die Kalaharileeu se fisieke eienskappe, sy habitat, sy plek in die ekosisteem en sy interaksie met die mens dan bespreek. Ten slotte kom ook 'n paar legendariese leeumannetjies en -wyfies aan die bod en besin die skrywer oor die oorlewingskanse van die Kalaharileeu in 'n veranderende wereld.
Fritz Eloff was hoogleraar in Dierkunde aan die Universiteit van Pretoria en was ook 'n bekende in rugbykringe. Hy was 'n gewilde en gewaardeerde deelnemer aan radioprogramme oor die natuur en het so landswye bekendheid gekry.