Jagters Van Die Duine - SIGNED

Jagters Van Die Duine - SIGNED

1 available / new
Only 1 left – grab it before it’s gone!
R350.00
Want to pay less?
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
msc2s5
Bob Shop ID
644229970
SIGNED, Published by Protea Boekhuis, 2014, softcover, large format, Afrikaans text, colour illustrations, 180 pages, condition: as new.

Die bekende dierkundige Fritz Eloff se bemoeienis met die Kalaharileeu het reeds in 1958 begin toe hy een aand teen sononder die koninklike brul van 'n leeu tussen die rooi duine hoor opklink het. In toeganklike taal word die Kalaharileeu se fisieke eienskappe, sy habitat, sy plek in die ekosisteem en sy interaksie met die mens dan bespreek. Ten slotte kom ook 'n paar legendariese leeumannetjies en -wyfies aan die bod en besin die skrywer oor die oorlewingskanse van die Kalaharileeu in 'n veranderende wereld.
Fritz Eloff was hoogleraar in Dierkunde aan die Universiteit van Pretoria en was ook 'n bekende in rugbykringe. Hy was 'n gewilde en gewaardeerde deelnemer aan radioprogramme oor die natuur en het so landswye bekendheid gekry.
Add to cart

Recently viewed

See more
U-shaped Type-C Male to USB 2.0 Female OTG Data Cable
R235.52
Empire state by Henry Porter
R40.00
Tjhoko Chalked Decorative Paint Matt Black 25ml
R165.00
St. Helena - 1977 - MNH
R18.00 No bids

Similar products

Die draak-jagter - Patricia Forde
R110.00
Die land noord van die Limpopo in die Expansie-beleid van die Suid-Afrikaanse Republiek
R700.00
Jagters en Wild deur WS Chadwick. 2de druk 1947. H/B. 228 pp.
R120.00
48% OFF
Die Abdikasie van die Witman
R145.00 R280.00