Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
"Jagtye is ‘n bloemlesing van ervarings uit die Suider-Afrikaanse jagvelde. Die vroegste stukke dateer uit die 19de eeu die laaste eietydse verhaal is nog nie voorheen gepubliseer nie. Saam bied vertelling en verhaal insae in tye tradisies en avonture wat al haas vergete geraak het én ‘n blik op die verwording van die jagervaring soos in die samesteller se eie bydrae ‘n Bongo vir Lois Yohonn. Deurgaans is daar egter verwondering oor die dierelewe van Afrika wat die bloemlesing laat aansluit by vandag se bewustheid van die waarde van wild vir ‘n gesonde ekologie. Die lyntekeninge is deur Zakkie Eloff een van die voorste kunstenaars hier te lande wat op dierelewe konsentreer