This item has closed 3 buyers bought 3 items

Similar products

R30 shipping
43% OFF
Tuisland - Paperback
R199 R350
Books: The Silenced - Anders De La Motte
R25
Frenzy (Paperback)
R25
The Game (Paperback)
R25
Jagveld - En Ander Draaiboeke (Afrikaans, Paperback)
Jagveld - En Ander Draaiboeke (Afrikaans, Paperback)

Jagveld - En Ander Draaiboeke (Afrikaans, Paperback)

New
Indicative market price: R295
R250.00 15% OFF
Closed 22 Jul 17 01:11
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BBJY-4521-GA40
Bob Shop ID
270940567
Jagveld - En Ander Draaiboeke (Afrikaans, Paperback) picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours



Vir die eerste keer is vier van Deon Meyer se Afrikaanse filmdraaiboeke nou saam gebundel.

Jakhalsdans:
Die jong weduwee en onderwyseres Mara Malan wil keer dat die skooltjie op Loxton sy deure sluit. ¿n Musiekkonsert kan uitkoms bring, maar Ruan Landman, die beroemde sanger wat hier woon en die ideale hoofkunstenaar sou wees, het ontaard in ¿n stuurs kluisenaar.

Die laaste tango:
N hy die boosaardige reeksmoordenaar Basson aanrand, word werkverslaafde speurder Herkules de Wet na ¿n klein dorpie gestuur om te gaan afkoel. Hier ontmoet hy vir Ella Winter, ¿n mooi, passievolle vrou wat sterwend is aan kanker. Op die nag van hul laaste dans saam, maak Basson sy opwagting op die dorp.

Die ballade van Robbie de Wee:
Voorheen suksesvolle musiekvervaardiger Len van Jaarsveld het in volslae ellende verval. Sy ontdekking van die briljante rockster Robbie de Wee bied aan hom ¿n tweede, lste kans, maar net toe Len behoorlik op sy voete begin kom, dreig die dood van ¿n jong meisie om alles weer in duie te laat stort.

Jagveld:
Die gewetenlose Bosman se bevele word ltyd deur sy manne uitgevoer, meedonloos. Maar nou het Emma gesien wat hulle gedoen het . . . en word sy hier in die Groot-Karoo soos ¿n dier gejag. Tog skuil daar ¿n donkerte agter haar o wat hulle nie verwag het nie . . .

Features

SummarySpanningsverhaalkoning Deon Meyer het naas sy topverkoperromans ook sy skryfvinger in ’n aantal film-pasteie. Vir die eerste keer is vier van sy Afrikaanse draaiboeke nou saam te lese: Jakhalsdans...
AuthorDeon Meyer
PublisherHuman & Rousseau
Release date20170303
Pages416
ISBN0-7981-7570-2
ISBN 13978-0-7981-7570-8

Recently viewed

See more
R30 shipping
18% OFF
Parker Stainless | Stainless Steel Sit On Kitchen Sink | Single Bowl 45X90
R820 R999
R30 shipping
French Heavy Ambulance
R200
R30 shipping
35% OFF
ABBA - LIve at Wembley 1979 (2014 Limited Edition 3lp set, 180g vinyl).
R1,950 R3,000
R30 shipping
ANTEC CHASSIS NX500M MICRO ATX BK
R749

Customer ratings: 1 ratings

Super - thanks a lot - A+++ sellers
06 Apr 2017