Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours
Jakhalsdans:
Die jong weduwee en onderwyseres Mara Malan wil keer dat die skooltjie op Loxton sy deure sluit. 'n Musiekkonsert kan uitkoms bring, maar Ruan Landman, die beroemde sanger wat hier woon en die ideale hoofkunstenaar sou wees, het ontaard in 'n stuurs kluisenaar.
Die laaste tango:
N hy die boosaardige reeksmoordenaar Basson aanrand, word werkverslaafde speurder Herkules de Wet na 'n klein dorpie gestuur om te gaan afkoel. Hier ontmoet hy vir Ella Winter, 'n mooi, passievolle vrou wat sterwend is aan kanker. Op die nag van hul laaste dans saam, maak Basson sy opwagting op die dorp.
Die ballade van Robbie de Wee:
Voorheen suksesvolle musiekvervaardiger Len van Jaarsveld het in volslae ellende verval. Sy ontdekking van die briljante rockster Robbie de Wee bied aan hom 'n tweede, lste kans, maar net toe Len behoorlik op sy voete begin kom, dreig die dood van 'n jong meisie om alles weer in duie te laat stort.
Jagveld:
Die gewetenlose Bosman se bevele word ltyd deur sy manne uitgevoer, meedonloos. Maar nou het Emma gesien wat hulle gedoen het . . . en word sy hier in die Groot-Karoo soos 'n dier gejag. Tog skuil daar 'n donkerte agter haar o wat hulle nie verwag het nie . . .
Summary | Spanningsverhaalkoning Deon Meyer het naas sy topverkoperromans ook sy skryfvinger in 'n aantal film-pasteie. Vir die eerste keer is vier van sy Afrikaanse draaiboeke nou saam te lese: Jakhalsdans... |
Author | Deon Meyer |
Publisher | Human & Rousseau |
Release date | 20170303 |
Pages | 416 |
ISBN | 0-7981-7570-2 |
ISBN 13 | 978-0-7981-7570-8 |