Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Kuifkop Media, 2010. Sagteband. 226 bladsye. Baie goeie toestand. Die omslag het 'n klein duikie voor. Minder as 1kg.
Hierdie boek bevat Jak de Priester se werke oor die laaste sewe jaar. Van lirieke tot bladmusiek tot nuutste poesie tot stories, persoonlike info en detail oor sy songs, artikels en foto's (baie foto's).