This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Nhicho19878

Similar products

JAKHALSDANS Rental copy DVD [SA Shelf]
Secondhand
R15.00
DVD - Hancock - Smith, Theron
Secondhand
R33.00
Monster - Theron / Ricci [DVD Movie]
Refurbished
R20.00
Young Adult - Dvd (Charlize Theron)
Secondhand
R25.00
Jakhalsdans (Theuns Jordaan, Elizma Theron) (DVD)
Sold

Jakhalsdans (Theuns Jordaan, Elizma Theron) (DVD)

New 3 were available
R57.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Format
DVD
Product code
353
Bob Shop ID
469784375

Mara Malan (Elizma Theron), 'n onderwyseres spandeer die laaste van haar spaargeld om 'n huis in Loxton, 'n klein Karoo dorpie te koop. Loxton lyk na die perfekte plek om haar 5 jarige dogterjie Mia (Janke Bruwer) in 'n veilige, vriendelike omgewing groot te maak. Ongelukkig ontdek sy binnekort dat haar planne vir hul nuwe lewe alles in die balans hang omdat die Laerskool in Loxton waar sy begin werk het dalk toegemaak sal word deur die department van Onderwys as gevolg van onvoldoende bevondsing. Die enigste hoop wat sy het om die skool aan die gang te hou maak staat op haar vermoe om binne 3 weke 'n massiewe vyf honderd duisend rand in te samel.

Mara sal alles wat vir haar belangrik is verloor as die skool nie gered kan word nie en sy is gedetermineerd dat dit nie gaan gebeur nie. Wanneer die dorp se liedjieboer Dawid Le Fleur (Neil Sandilands) voorstel dat hulle dalk geld kan insamel deur 'n musiek konsert op die dorp te reel is sy onmidellik geinspireerd. Sy begin 'n slim plan aanmekaar slaan om top kunstenaars op die verhoog bymekaar te kry om in Loxton kom sing en die skool dus van bankrotskap te red.

Waarvan Mara nie bewus is nie, is dat haar effens afsydige buurman, Ruan Landman (Theuns Jordaan) eintlik 'n top sanger-komponis is. Hy is alreeds 'n vreeslike populere popster. Dit is juis daarom dat hy Loxton toe getrek het. Hy wou wegkom van die hoe druk en onuithoubare tempo wat 'n lewe van beroemdheid op hom afgedwing het. En hy wou wegkom van mense wat hulself wil verryk ten koste van sy sangtalent. Ruan voer 'n kluisenaarsbestaan en alhoewel klein Mia konstant probeer om na hom uit te reik, slaag sy nie. Hy wil nie praat nie. Hy wil uitgelos word maar Mia wil nie kopgee nie. Wanneer Landman geirriteerd raak met die sitsuasie skryf hy vir Mara 'n brief waarin hy vra dat sy haar dogter moet dissiplineer en haar maniere behoort te leer. Die brief ontlont die latente konflik wat reeds tussen Mara en Ruan broei en dit gee 'n bakleiery af.

Mia voel vere vir die spanning wat bestaan tussen haar ma en die buurman en sy druk deur met haar pogings om die ware kreatiewe Ruan uit himself uit te probeer lok. Haar onskuldigheid bekoor hom gevolglik en inspireer hom om weer liedjies te begin skryf, al het hy dit afgesweer toe hy Loxton to getrek het.

Mara se vasberdenheid om die skool uit die petjie te help forseer haar om Landman se hulp te gaan vra, maar voordat hulle kan saamspan om die regte ding vir die gemeenskap te doen, moet albei van hulle eers 'n paar lewenslesse leer. En dan raak hulle verlief…

Recently viewed

See more
World Antiques
Secondhand
R56.00
Antique photo of young boy in winter clothes taken by Moffat of Edinburgh
Secondhand
R300.00 No bids
SkinNit Decal Sticker Skin Apple iPhone 12 Pro Max Camo Snow (Decal Skin)
New
R349.00
Ken Griffin - Anniversary Songs - Vinyl LP Record - Opened - Very-Good Quality (VG)
Secondhand
R149.00