Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1945 derde druk sagteband 52 bladsye, die sagteband is verweer en die regtekantste hoek onder voor is erg verweer soos te sien op die foto onder, die bladsye is vergeel weens ouderdom ,naam voor in boek, die middelste bladsye is los en die binnekant van die boek is los van die buiteblaaie, die res van die bladsye se binding is goed en die teks is skoon, versending R25 in RSA