Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Wena Naude se trefferprent Jakkalsdraai se Mense oor n mynramp wat almal in die dorp van Jakkalsdraai raak en verander. Intense drama. Emosie wat aan die hart skeur. Aksie en liefde wat uiteindelik seevier. Een van Suid-Afrika se mees suksesvolle rolprente wat topgehalte kykgenot waarborg.
Age: 13PG