R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Jakkalswater - JP van der Walt - 1982, eerste druk - 150pp, Hardeband en stofomslag in baie goeie toestand
Wenverhaal in die kategorie vir nuwelingskrywers in die J.P. van der Walt se landwye wedstryd van 1981
Ver in suidwes ontvang oom Bennie ‘n brief van Grieta - aan wie hy baie jare gelede verloof was - waarin sy hom vra om na haar dogter Magtiet om te sien. Hy het ‘n ereskuld om aan Griete te betaal en hy kan nie weier nie. Magriet kom op Walvisbaai aan en Daan - een van die mans wat saam met oom Bennie op Jakkalswater woon - moet haar nie net gaan haal nie, maar boonop met haar trou voordat hy haar plaas toe bring, want op Jakkalswater woon net ‘n klomp wilde mans wat nie aan vrouegeselskap gewoont is nie.
Magriet kom met goeie bedoelings daar aan, maar toe sy hoor hoekom Daan ingestem het om met haar te trou het die vonke begin spat...