Jan Braai: Atmosvuur

Jan Braai: Atmosvuur

1 available / new
Indicative market price: R590.00
Only 1 left – grab it before it’s gone!
R540.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9781485900542
Bob Shop ID
625444820

Dit is 'n viering van hierdie wonderlike Suid-Afrikaanse tradisie waaraan 1520 miljoen Suid-Afrikaners elke jaar op 24 September op  Nasionale Braaidag  deelneem. Om hierdie kulturele gebeurtenis se 20ste herdenking te vier het  Jan Braai  meer as 200 resepte bymekaargesit wat oor 'n houtvuur gaargemaak en daar langsaan geniet kan word.
 
Die boek is in 20 hoofstukke verdeel en sluit resepte in vir tradisionele gunstelinge soos klassieke potjies, steaks, burgers en ribbetjies, tot minder konvensionele geregte wat op die braai voorberei word, soos pasta, pizza, slaai en nagereg. Elke gereg is smaaklik en die meegaande fotografie sal jou mond laat water en jou familie en vriende geesdriftig op 'n samekoms langs die vuur laat aandring terwyl jy jou braaivaardighede ten toon stel.  Jan Braai  se duidelike instruksies en nugter houding teenoor die braaikuns sal verseker dat selfs groentjiebraaiers hierdie resepte maklik baasraak.
 
Daar is iets vir almal in hierdie boek, en die maklik verkrygbare bestanddele beteken dis verspot maklik om die maaltye saam te stel, aangesien die meeste items waarskynlik reeds byderhand is, of met min moeite of 'n vinnige rit na die supermark in die hande gekry kan word.

Add to cart

Similar products

Development is for People - Jan Karel Coetzee
R85.00
The 'Cabinet' of the Brothers Gerard and Jan Reynst - Logan, Anne-Marie S.
R290.00
The Art of Bronze, Brass, and Copper: Exquisite artefacts from ancie - Divis, Jan
R280.00
Landscape Of Remembrance - Voster, Jan
R860.00